Handelinge 7:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hy het gesê: “Manne, broers en vaders, hoor. Die God van heerlikheid+ het aan ons voorvader Abraham verskyn terwyl hy in Mesopotaʹmië was, voordat hy hom in Haran gevestig het,+ Handelinge 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Manne, broers+ en vaders, hoor nou my verdediging+ teenoor julle.”
2 Hy het gesê: “Manne, broers en vaders, hoor. Die God van heerlikheid+ het aan ons voorvader Abraham verskyn terwyl hy in Mesopotaʹmië was, voordat hy hom in Haran gevestig het,+