Habakuk 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “AANSKOU onder die nasies en kyk toe, en staar mekaar verbaas aan.+ Staan verbaas; want ’n werk word in julle dae verrig, wat julle nie sal glo nie, al word dit ook vertel.+
5 “AANSKOU onder die nasies en kyk toe, en staar mekaar verbaas aan.+ Staan verbaas; want ’n werk word in julle dae verrig, wat julle nie sal glo nie, al word dit ook vertel.+