-
1 Konings 20:39Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
39 En toe die koning verbygaan, het hy die koning toegeroep en gesê:+ “U kneg het in die hitte van die stryd uitgetrek; en kyk! ’n man het uit die linie getree, en hy het ’n man na my toe gebring en toe gesê: ‘Bewaak hierdie man. As hy enigsins vermis word, dan sal jou siel+ in die plek van sy siel moet wees,+ of anders moet jy ’n talent silwer afweeg.’+
-