25 God het hom gestel as ’n offer vir versoening+ deur geloof in sy bloed.+ Dit was om sy eie regverdigheid te toon, want hy het die sondes vergewe+ wat in die verlede plaasgevind het terwyl God verdraagsaamheid beoefen het,+
18 terwyl hulle verstandelik in duisternis is+ en vervreemd is+ van die lewe wat tot God behoort, weens die onkunde+ wat in hulle is, weens die ongevoeligheid+ van hulle hart.