Genesis 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+ 1 Korintiërs 15:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want aangesien die dood+ deur ’n mens is, is die opstanding+ van die dooies ook deur ’n mens.
19 In die sweet van jou aangesig sal jy brood eet totdat jy na die grond terugkeer, want daaruit is jy geneem.+ Want stof is jy en tot stof sal jy terugkeer.”+