38 Maar Jesus het vir hulle gesê: “Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle die beker drink wat ek drink, of gedoop word met die doop waarmee ek gedoop word?”+
29 Anders, wat sal dié doen wat gedoop word met die doel om dooies te wees?+ As die dooies glad nie opgewek gaan word nie,+ waarom word hulle ook gedoop+ met die doel om sodaniges te wees?