2 Korintiërs 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie,+ maar kragtig deur God+ om sterk verskanste dinge omver te werp. Efesiërs 6:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En neem die helm+ van redding aan, en die swaard+ van die gees,+ dit is God se woord,+
4 Want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie,+ maar kragtig deur God+ om sterk verskanste dinge omver te werp.