21 Met watter doel? Sodat, net soos die sonde as koning geheers het saam met die dood,+ die onverdiende goedhartigheid+ ook as koning sou heers deur middel van regverdigheid met die ewige lewe+ in die vooruitsig deur middel van Jesus Christus, ons Here.