Genesis 21:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het God vir Abraham gesê: “Moenie dat enigiets wat Sara vir jou oor die seun en oor jou slavin bly sê, jou mishaag nie. Luister na haar stem, want wat jou saad genoem sal word, sal deur middel van Isak wees.+ Hebreërs 11:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 hoewel daar vir hom gesê is: “Wat ‘jou saad’ genoem sal word, sal deur Isak wees.”+
12 Toe het God vir Abraham gesê: “Moenie dat enigiets wat Sara vir jou oor die seun en oor jou slavin bly sê, jou mishaag nie. Luister na haar stem, want wat jou saad genoem sal word, sal deur middel van Isak wees.+