Jesaja 65:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 65 “Ek het my laat soek+ deur dié wat nie na my gevra het nie.+ Ek het my laat vind deur dié wat my nie gesoek het nie.+ Ek het gesê: ‘Hier is ek, hier is ek!’+ vir ’n nasie wat my naam nie aangeroep het nie.+
65 “Ek het my laat soek+ deur dié wat nie na my gevra het nie.+ Ek het my laat vind deur dié wat my nie gesoek het nie.+ Ek het gesê: ‘Hier is ek, hier is ek!’+ vir ’n nasie wat my naam nie aangeroep het nie.+