Johannes 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hy het na sy eie huis gekom, maar sy eie mense het hom nie ingeneem nie.+ Romeine 9:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 maar Israel het, hoewel hy ’n wet van regverdigheid nagestreef het, die wet nie bereik nie.+