12 En ons versoek julle, broers, om respek te hê vir dié wat hard onder julle werk en onder julle die leiding neem+ in die Here en julle ernstig vermaan;
2 Hou as herders toesig+ oor die kudde van God+ wat onder julle sorg is, nie onder dwang nie, maar gewillig;+ ook nie uit liefde vir oneerlike gewin nie,+ maar gretig;