Jesaja 40:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 maar dié wat op Jehovah hoop,+ sal nuwe krag kry.+ Hulle sal opvaar met vlerke soos arende.+ Hulle sal hardloop en nie afgemat raak nie; hulle sal loop en nie moeg raak nie.”+ Hebreërs 6:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Maar ons begeer dat elkeen van julle dieselfde vlytigheid aan die dag sal lê om tot die einde toe+ die volle versekerdheid+ van die hoop te hê,+
31 maar dié wat op Jehovah hoop,+ sal nuwe krag kry.+ Hulle sal opvaar met vlerke soos arende.+ Hulle sal hardloop en nie afgemat raak nie; hulle sal loop en nie moeg raak nie.”+
11 Maar ons begeer dat elkeen van julle dieselfde vlytigheid aan die dag sal lê om tot die einde toe+ die volle versekerdheid+ van die hoop te hê,+