Spreuke 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie wys word in jou eie oë nie.+ Vrees Jehovah en wyk af van die kwaad.+ Lukas 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En sy heer het die bestuurder, hoewel onregverdig, geprys, omdat hy met praktiese wysheid gehandel het;+ want die kinders van hierdie stelsel van dinge is in ’n praktiese opsig wyser teenoor hulle eie geslag as die kinders van die lig.+
8 En sy heer het die bestuurder, hoewel onregverdig, geprys, omdat hy met praktiese wysheid gehandel het;+ want die kinders van hierdie stelsel van dinge is in ’n praktiese opsig wyser teenoor hulle eie geslag as die kinders van die lig.+