1 Petrus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Net so+ moet julle, vrouens, onderdanig wees+ aan julle eie mans, sodat, as sommige nie aan die woord gehoorsaam is nie,+ hulle sonder ’n woord deur die gedrag van hulle vrouens+ gewen kan word,+
3 Net so+ moet julle, vrouens, onderdanig wees+ aan julle eie mans, sodat, as sommige nie aan die woord gehoorsaam is nie,+ hulle sonder ’n woord deur die gedrag van hulle vrouens+ gewen kan word,+