Psalm 82:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 82 God staan in die vergadering+ van die Goddelike Wese;+Te midde van die gode oordeel hy:+ Johannes 10:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 As hy dié teen wie die woord van God gekom het, ‘gode’+ genoem het, en die Skrif kan tog nie nietig verklaar word nie,+
35 As hy dié teen wie die woord van God gekom het, ‘gode’+ genoem het, en die Skrif kan tog nie nietig verklaar word nie,+