Matteus 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 of ’n voedselsak vir die reis of twee onderkledingstukke of sandale of ’n staf nie; want die werker is sy voedsel werd.+ Lukas 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Bly dan in daardie huis+ en eet en drink wat hulle voorsien,+ want die werker is sy loon werd.+ Moenie van huis tot huis trek nie.+
10 of ’n voedselsak vir die reis of twee onderkledingstukke of sandale of ’n staf nie; want die werker is sy voedsel werd.+
7 Bly dan in daardie huis+ en eet en drink wat hulle voorsien,+ want die werker is sy loon werd.+ Moenie van huis tot huis trek nie.+