Eksodus 23:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Let op jouself weens hom en gehoorsaam sy stem. Moet jou nie opstandig gedra teen hom nie, want hy sal julle oortreding nie vergewe nie;+ want my naam is in hom. Numeri 14:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 ja, die manne wat die slegte berig oor die land versprei het, sal deur die plaag voor Jehovah sterf.+
21 Let op jouself weens hom en gehoorsaam sy stem. Moet jou nie opstandig gedra teen hom nie, want hy sal julle oortreding nie vergewe nie;+ want my naam is in hom.
37 ja, die manne wat die slegte berig oor die land versprei het, sal deur die plaag voor Jehovah sterf.+