1 Tessalonisense 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 aangesien hulle ons probeer verhinder+ om met mense van die nasies te praat sodat dié gered kan word,+ met die gevolg dat hulle altyd die maat van hulle sondes vol maak.+ Maar sy gramskap het eindelik oor hulle gekom.+
16 aangesien hulle ons probeer verhinder+ om met mense van die nasies te praat sodat dié gered kan word,+ met die gevolg dat hulle altyd die maat van hulle sondes vol maak.+ Maar sy gramskap het eindelik oor hulle gekom.+