8 want hy spreek sy afkeuring van die volk uit wanneer hy sê: “‘Kyk! Daar kom dae’, sê Jehovah, ‘en ek sal met die huis van Israel en met die huis van Juda ’n nuwe verbond sluit;+
15 Daarom is hy dan ’n middelaar+ van ’n nuwe verbond, sodat dié wat geroep is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang,+ aangesien ’n dood plaasgevind het om hulle deur ’n losprys+ te bevry van die oortredings onder die vorige verbond.+