Handelinge 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Daarop het hy hom by die regterhand+ gevat en hom opgehelp. Oombliklik het sy voetsole en sy enkelbene sterk geword;+ Handelinge 28:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Nadat dit plaasgevind het, het die res van die mense op die eiland wat siektes gehad het, ook na hom toe begin kom en is hulle genees.+
7 Daarop het hy hom by die regterhand+ gevat en hom opgehelp. Oombliklik het sy voetsole en sy enkelbene sterk geword;+
9 Nadat dit plaasgevind het, het die res van die mense op die eiland wat siektes gehad het, ook na hom toe begin kom en is hulle genees.+