Romeine 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Aangesien ons dan gawes het wat verskil+ ooreenkomstig die onverdiende goedhartigheid+ wat aan ons gegee is, of dit nou profesie is, laat ons profeteer ooreenkomstig die geloof wat aan ons toegemeet is; 1 Tessalonisense 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Moenie profetiese uitsprake met veragting bejeën nie.+
6 Aangesien ons dan gawes het wat verskil+ ooreenkomstig die onverdiende goedhartigheid+ wat aan ons gegee is, of dit nou profesie is, laat ons profeteer ooreenkomstig die geloof wat aan ons toegemeet is;