Romeine 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 As ons dan kinders is, is ons ook erfgename: ja, erfgename van God, maar mede-erfgename+ met Christus, mits ons saam ly,+ sodat ons ook saam verheerlik kan word.+ 1 Petrus 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want dit is beter om te ly omdat julle goed doen,+ as die wil van God dit verlang, as omdat julle kwaad doen.+ 1 Petrus 4:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar as hy ly+ as ’n Christen, moet hy hom nie skaam nie,+ maar aanhou om God in hierdie naam te verheerlik.
17 As ons dan kinders is, is ons ook erfgename: ja, erfgename van God, maar mede-erfgename+ met Christus, mits ons saam ly,+ sodat ons ook saam verheerlik kan word.+
17 Want dit is beter om te ly omdat julle goed doen,+ as die wil van God dit verlang, as omdat julle kwaad doen.+
16 Maar as hy ly+ as ’n Christen, moet hy hom nie skaam nie,+ maar aanhou om God in hierdie naam te verheerlik.