Handelinge 19:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Toe het hy twee van dié wat hom gedien het, Timoʹteus+ en Erasʹtus,+ na Masedoʹnië gestuur, maar hy het ’n tyd lank in die landstreek Asië vertoef. Handelinge 20:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe hulle by hom kom, het hy vir hulle gesê: “Julle weet goed hoe ek, van die eerste dag dat ek die landstreek Asië+ betree het, die hele tyd by julle was+
22 Toe het hy twee van dié wat hom gedien het, Timoʹteus+ en Erasʹtus,+ na Masedoʹnië gestuur, maar hy het ’n tyd lank in die landstreek Asië vertoef.
18 Toe hulle by hom kom, het hy vir hulle gesê: “Julle weet goed hoe ek, van die eerste dag dat ek die landstreek Asië+ betree het, die hele tyd by julle was+