Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En hulle het vir Moses begin sê: “Praat u met ons, en laat ons luister; maar laat God nie met ons praat nie, sodat ons nie sterf nie.”+

  • Deuteronomium 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Ek het in dié tyd tussen Jehovah en julle gestaan+ om die woord van Jehovah aan julle mee te deel (want julle was bang vir die vuur en het nie teen die berg opgeklim nie),+ wat gelui het:

  • Johannes 1:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want die Wet is deur middel van Moses gegee;+ die onverdiende goedhartigheid+ en die waarheid+ het deur middel van Jesus Christus gekom.

  • Hebreërs 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daarom is hy dan ’n middelaar+ van ’n nuwe verbond, sodat dié wat geroep is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang,+ aangesien ’n dood plaasgevind het om hulle deur ’n losprys+ te bevry van die oortredings onder die vorige verbond.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel