Johannes 8:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 en julle sal die waarheid+ ken, en die waarheid sal julle vrymaak.”+ Romeine 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ja, aangesien julle van die sonde vrygemaak is,+ het julle slawe+ van die regverdigheid+ geword.