1 Korintiërs 7:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Moenie mekaar dit ontsê nie,+ behalwe met wedersydse instemming vir ’n vasgestelde tyd,+ dat julle tyd aan gebed kan wy en weer bymekaar kan kom, sodat Satan julle nie weens julle gebrek aan selfbeheersing+ bly versoek nie.+ Jakobus 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want ons almal struikel dikwels.+ As iemand in woord nie struikel nie,+ is hy ’n volmaakte man,+ in staat om ook sy hele liggaam in toom te hou.
5 Moenie mekaar dit ontsê nie,+ behalwe met wedersydse instemming vir ’n vasgestelde tyd,+ dat julle tyd aan gebed kan wy en weer bymekaar kan kom, sodat Satan julle nie weens julle gebrek aan selfbeheersing+ bly versoek nie.+
2 Want ons almal struikel dikwels.+ As iemand in woord nie struikel nie,+ is hy ’n volmaakte man,+ in staat om ook sy hele liggaam in toom te hou.