1 Korintiërs 11:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Laat ’n mens homself eers ná noukeurige ondersoek+ goedkeur, en laat hom só van die brood eet en uit die beker drink. 2 Korintiërs 13:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Toets voortdurend of julle in die geloof is, stel julleself voortdurend op die proef.+ Of erken julle nie dat Jesus Christus in eenheid met julle is nie?+ Tensy julle afgekeur is.
28 Laat ’n mens homself eers ná noukeurige ondersoek+ goedkeur, en laat hom só van die brood eet en uit die beker drink.
5 Toets voortdurend of julle in die geloof is, stel julleself voortdurend op die proef.+ Of erken julle nie dat Jesus Christus in eenheid met julle is nie?+ Tensy julle afgekeur is.