Handelinge 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En in Antiogiʹë was daar profete+ en onderrigters in die plaaslike gemeente: Barʹnabas sowel as Siʹmeon, wat Niger genoem is, en Luʹcius+ van Sireʹne, en Manaʹen, wat saam met Herodes, die distriksheerser, opgevoed is, en Saulus. Jakobus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Nie baie van julle moet onderrigters word nie,+ my broers, aangesien julle weet dat ons ’n swaarder oordeel sal ontvang.+
13 En in Antiogiʹë was daar profete+ en onderrigters in die plaaslike gemeente: Barʹnabas sowel as Siʹmeon, wat Niger genoem is, en Luʹcius+ van Sireʹne, en Manaʹen, wat saam met Herodes, die distriksheerser, opgevoed is, en Saulus.
3 Nie baie van julle moet onderrigters word nie,+ my broers, aangesien julle weet dat ons ’n swaarder oordeel sal ontvang.+