Hebreërs 6:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hierdie hoop+ het ons as ’n anker vir die siel, seker sowel as vas, en dit gaan tot binne die voorhangsel in,+ Jakobus 1:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar laat hom aanhou om in geloof te vra,+ sonder om enigsins te twyfel,+ want hy wat twyfel, is soos ’n golf van die see wat deur die wind gedryf+ en heen en weer gewaai word.
19 Hierdie hoop+ het ons as ’n anker vir die siel, seker sowel as vas, en dit gaan tot binne die voorhangsel in,+
6 Maar laat hom aanhou om in geloof te vra,+ sonder om enigsins te twyfel,+ want hy wat twyfel, is soos ’n golf van die see wat deur die wind gedryf+ en heen en weer gewaai word.