Handelinge 9:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra. Handelinge 20:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Ek weet dat onderdrukkende wolwe+ ná my vertrek onder julle sal inkom en die kudde nie met teerheid sal behandel nie,
15 Maar die Here het vir hom gesê: “Gaan heen, want hierdie man is vir my ’n uitverkore vat+ om my naam na die nasies+ sowel as na konings+ en die kinders van Israel te dra.
29 Ek weet dat onderdrukkende wolwe+ ná my vertrek onder julle sal inkom en die kudde nie met teerheid sal behandel nie,