2 Korintiërs 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want as ek enigsins teenoor hom oor julle geroem het, is ek nie beskaamd gemaak nie; maar soos ons alles in waarheid tot julle gespreek het, so het dit ook geblyk dat ons geroem+ voor Titus die waarheid was. 1 Tessalonisense 2:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want wat is ons hoop of vreugde of kroon+ van verheuging—ja, is dit nie inderdaad julle nie?—voor ons Here Jesus by sy teenwoordigheid?+
14 Want as ek enigsins teenoor hom oor julle geroem het, is ek nie beskaamd gemaak nie; maar soos ons alles in waarheid tot julle gespreek het, so het dit ook geblyk dat ons geroem+ voor Titus die waarheid was.
19 Want wat is ons hoop of vreugde of kroon+ van verheuging—ja, is dit nie inderdaad julle nie?—voor ons Here Jesus by sy teenwoordigheid?+