1 Korintiërs 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Word navolgers van my, net soos ek dit van Christus is.+ Filippense 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Word eendragtig navolgers+ van my, broers, en hou julle oë gerig op dié wat op ’n wyse wandel wat ooreenkom met die voorbeeld wat julle in ons het.+
17 Word eendragtig navolgers+ van my, broers, en hou julle oë gerig op dié wat op ’n wyse wandel wat ooreenkom met die voorbeeld wat julle in ons het.+