Matteus 13:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wat die een betref wat tussen die dorings gesaai is, dit is die een wat die woord hoor, maar die sorge van hierdie stelsel van dinge+ en die bedrieglike krag van rykdom verstik die woord, en hy word onvrugbaar.+ Jakobus 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Kom nou, julle rykes,+ huil en weeklaag oor julle ellendes wat oor julle kom.+
22 Wat die een betref wat tussen die dorings gesaai is, dit is die een wat die woord hoor, maar die sorge van hierdie stelsel van dinge+ en die bedrieglike krag van rykdom verstik die woord, en hy word onvrugbaar.+