25 Wat meer is, elkeen wat aan ’n wedstryd deelneem, beoefen selfbeheersing+ in alles. Hulle doen dit natuurlik sodat hulle ’n verderflike kroon kan kry,+ maar ons ’n onverderflike.+
12 Gelukkig is die mens wat beproewing bly verduur,+ want wanneer hy goedgekeur is, sal hy die kroon van die lewe ontvang,+ wat Jehovah beloof het aan diegene wat hom altyd liefhet.+