Handelinge 28:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 en die koninkryk van God aan hulle verkondig en die dinge aangaande die Here Jesus Christus geleer met die grootste vrymoedigheid van spraak,+ sonder enige verhindering. Romeine 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Dit sal in die dag wees wanneer God deur Christus Jesus die verborge+ dinge van die mense+ oordeel,+ volgens die goeie nuus wat ek bekend maak.+
31 en die koninkryk van God aan hulle verkondig en die dinge aangaande die Here Jesus Christus geleer met die grootste vrymoedigheid van spraak,+ sonder enige verhindering.
16 Dit sal in die dag wees wanneer God deur Christus Jesus die verborge+ dinge van die mense+ oordeel,+ volgens die goeie nuus wat ek bekend maak.+