Efesiërs 4:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Laat die steler nie meer steel nie,+ maar laat hom liewer hard werk deur met sy hande goeie werk te doen,+ sodat hy iets kan hê om uit te deel aan iemand wat gebrek het.+
28 Laat die steler nie meer steel nie,+ maar laat hom liewer hard werk deur met sy hande goeie werk te doen,+ sodat hy iets kan hê om uit te deel aan iemand wat gebrek het.+