Hebreërs 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarom, heilige broers, deelgenote van die hemelse roeping,+ beskou die apostel+ en hoëpriester wat ons bely+—Jesus. Hebreërs 7:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+
3 Daarom, heilige broers, deelgenote van die hemelse roeping,+ beskou die apostel+ en hoëpriester wat ons bely+—Jesus.
26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+