Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 25:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En sorg dat jy hulle maak volgens hulle voorbeeld wat op die berg vir jou gewys is.+

  • Eksodus 26:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En jy moet die tabernakel oprig volgens die plan daarvan wat op die berg vir jou gewys is.+

  • Numeri 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En dit is hoe die lampstaander gemaak is. Dit was dryfwerk van goud. Tot aan sy kante en tot aan sy bloeisels was dit dryfwerk.+ Volgens die visioen+ wat Jehovah aan Moses getoon het, so het hy die lampstaander gemaak.

  • Handelinge 7:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 “Ons voorvaders het die tent van die getuienis in die wildernis gehad, net soos hy bevel gegee het toe hy vir Moses gesê het om dit volgens die voorbeeld te maak wat hy gesien het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel