Psalm 103:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 So ver as die sonsopgang verwyderd is van die sonsondergang,+So ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+ Romeine 11:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En dit is van my kant die verbond met hulle,+ wanneer ek hulle sondes wegneem.”+
12 So ver as die sonsopgang verwyderd is van die sonsondergang,+So ver het hy ons oortredings van ons verwyder.+