-
Genesis 47:29Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
29 Geleidelik het die dae nader gekom vir Israel om te sterf.+ Daarom het hy sy seun Josef geroep en vir hom gesê: “As ek nou guns in jou oë gevind het, sit dan asseblief jou hand onder my dy,+ en jy moet liefderyke goedhartigheid en trou teenoor my bewys.+ (Moet my asseblief nie in Egipte begrawe nie.)+
-