Genesis 50:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Eindelik het Josef vir sy broers gesê: “Ek is sterwend; maar God sal ongetwyfeld sy aandag op julle rig,+ en hy sal julle beslis uit hierdie land laat optrek na die land wat hy aan Abraham, aan Isak en aan Jakob met ’n eed beloof het.”+
24 Eindelik het Josef vir sy broers gesê: “Ek is sterwend; maar God sal ongetwyfeld sy aandag op julle rig,+ en hy sal julle beslis uit hierdie land laat optrek na die land wat hy aan Abraham, aan Isak en aan Jakob met ’n eed beloof het.”+