-
Eksodus 1:16Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
16 ja, hy het so ver gegaan om te sê: “Wanneer julle die Hebreeuse vroue help om geboorte te gee en julle hulle op die geboortestoel sien, moet julle, as dit ’n seun is, hom doodmaak; maar as dit ’n dogter is, dan moet sy lewe.”
-