Eksodus 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En die kind het grootgeword. Toe het sy hom na Farao se dogter toe gebring, sodat hy vir haar ’n seun geword het;+ en sy het hom Moses genoem en gesê: “Want ek het hom uit die water getrek.”+ Handelinge 7:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Maar toe hy aan sy lot oorgelaat is, het die dogter van Farao hom geneem en hom as haar eie seun grootgemaak.+
10 En die kind het grootgeword. Toe het sy hom na Farao se dogter toe gebring, sodat hy vir haar ’n seun geword het;+ en sy het hom Moses genoem en gesê: “Want ek het hom uit die water getrek.”+
21 Maar toe hy aan sy lot oorgelaat is, het die dogter van Farao hom geneem en hom as haar eie seun grootgemaak.+