Eksodus 12:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Dadelik het Moses al die ouer manne van Israel geroep+ en vir hulle gesê: “Gaan uit en neem vir julle kleinvee volgens julle families, en slag die pasgaoffer.+
21 Dadelik het Moses al die ouer manne van Israel geroep+ en vir hulle gesê: “Gaan uit en neem vir julle kleinvee volgens julle families, en slag die pasgaoffer.+