Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Hebreërs 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 As volmaaktheid+ dan werklik deur die Levitiese priesterskap was+ (want daarmee as kenmerk is die volk die Wet gegee),+ waarom sou dit nog nodig wees+ dat ’n ander priester opstaan volgens die wyse van Melgiseʹdek+ en van wie nie gesê word dat hy volgens die wyse van Aäron is nie?

  • Hebreërs 7:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want die Wet het niks tot volmaaktheid gebring nie,+ maar die invoering daarnaas van ’n beter hoop+ het wel, waardeur ons na aan God kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel