Matteus 7:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 As julle, hoewel julle goddeloos is,+ dan weet hoe om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee+ aan dié wat hom vra!
11 As julle, hoewel julle goddeloos is,+ dan weet hoe om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee+ aan dié wat hom vra!