16 deurdat hy oor hierdie dinge praat, net soos hy ook in al sy briewe doen. In hulle is daar egter sommige dinge wat moeilik is om te verstaan, wat die ongeleerdes en onbestendiges verdraai, soos hulle ook die res van die Skrif+ verdraai, tot hulle eie vernietiging.