Spreuke 29:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Die hoogmoed van die mens sal hom verneder,+ maar hy wat nederig van gees is, sal heerlikheid aangryp.+ Matteus 23:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Elkeen wat hom verhef, sal verneder word,+ en elkeen wat hom verneder, sal verhef word.+
23 Die hoogmoed van die mens sal hom verneder,+ maar hy wat nederig van gees is, sal heerlikheid aangryp.+