Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Daarop het Samuel Jehovah aangeroep,+ en Jehovah het op dié dag donderslae en reën gegee,+ sodat die hele volk Jehovah en Samuel baie gevrees het.

  • 1 Konings 13:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die koning het toe geantwoord en vir die man van die ware God gesê: “Versag asseblief die aangesig van Jehovah jou God en bid vir my dat my hand vir my herstel word.”+ Hierop het die man van die ware God die aangesig van Jehovah versag,+ sodat die koning se hand vir hom herstel is, en dit was weer soos vroeër.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel